SARIE

SANDRA word CALLAS

HIEROOR PRAAT ONS

Haar stem sing voort. La Divina, die godin van opera, of La Callas, soos die Griekse sopraan Maria Callas ook bekend gestaan het, sou vanjaar honderd geword het.

’n Mens kan kies en keur uit ’n magdom Callas-opnames in die musiekbiblioteke van stromingsdienste soos Spotify, YouTube en Apple Music. Tussen 1949 en 1968, toe die diva die operatoneel oorheers het, is immers 26 volledige operas en meer as ’n dosyn arias opgeneem waarin sy opgetree het.

In die voorwoord tot David Bret se 1997-biografie Maria Callas: The Tigress and the Lamb skryf die Spaanse sopraan Montserrat Caballé: “Callas was ’n wonderlike vrou, ’n vriendin, ’n rots. Die wêreld sal nooit weer haar gelyke sien nie . . .”

Callas is op 2 Desember 1923 in New York gebore en gedoop met die gewigtige naam Maria Anna Cecilia Sofia Kalogeropoulos. Haar pa, George, ’n apteker, het hul van verkort. Die liefdelose huwelik tussen hom en haar ma, Evangelia (genoem Litsa), is beëindig toe Callas veertien jaar oud was. Sy, haar ouer suster, Yakinthi (genoem Jackie), en hul ma is terug Athene toe. ’n Boetie, Vassilis, is ’n jaar voor haar geboorte dood aan breinvliesontsteking.

Dit is in hierdie tyd, danksy gratis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
35 Onesie Vir Baba
SIEN LES 5 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N STEEK OP TE TEL WAT GEVAL HET – LEES BL. 45 –a) 3 –b) 6 –c) 12 –d) 18 –e) 24 months KATIA MERINO BABY (100% merino extrafine): –a) 2 –b) 2 –c) 3 –d) 3 –e) 3 balls col. 99Knitting needles: 3 mm and 3,5 mm2
SARIE5 min read
26 Kindertrui Met Strepe En Tekstuur
SIEN LES 6 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM TE VERMEERDER – LEES BL. 45 –a) 2 –b) 4 –c) 6 –d) 8 –e) 10 years Working with KATIA BASIC MERINO (55% virgin wool, 45% acrylic): –a) 3 –b) 3 –c) 4 –d) 5 –e) 5 balls, 50 g each, col. 3 OR Working with KATIA ME
SARIE1 min read
39 Gestreepte Tjalie
KATIA AFRODITA (100% acrylic): 1 ball col. 302Crochet hook: 4 mm Magic ringChain stDouble crochetTreblePattern st (see graph A) Using 4 mm crochet hook in treble: 16 sts and 8 rows = 10 x 10 cm Make a magic ring and work in Pattern st foll graph A.

Related