Rapport

‘Asterix’ se pa skep al in 2017 Coronavirus-karakter

Die strokiesprentkunstenaar en skepper van Asterix, Albert Uderzo, het op 92 gesterf. Hy is aan ’n hartaanval dood by sy huis in Neuilly-sur-Seine, net wes van Parys.

Dit was egter nie weens komplikasies van die Covid-19-virussiekte nie.

Die ironie is dat ’n karakter in Asterix and the Chariot Race, ’n strydwadrywer, se naam Coronavirus is. Asterix en sy reusevriend, Obelix, neem deel aan ’n resies deur Italië en Julius Caesar wil hê Corona-virus moet wen.

Die skryf dat ’n kinderboek hierdie plaag kon, is op 19 Oktober 2017 gepubliseer en is geskryf deur Jean-Yves Ferri. Die illustrasies was dié van Didier Conrad, omdat Uderzo reeds afgetree het, maar tot met sy dood het hy ’n arendsoog oor alle publikasies gehou.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met

Related