SARIE

HOE DROME waar WORD

JAN HENDRIK VAN DER WESTHUIZEN

MICHELIN-SJEF

Zenéy, jou neef se dogter, is Atletiek SA se vroueatleet van die jaar vir 2022 en droom van ’n medalje in die 400 m-hekkies by die 2024-Spele in Parys. Talent is duidelik in jul bloed.

Ons klomp Van-ders is vol dinge. Almal het iets waarin hulle uitblink. Die beste is seker my pa gewees met sy manier van delegeer . . . en hóé hy dinge sommer net so laat gebeur het! Zenéy se ongelooflike manier van uithou en aanhou is inspirerend. Ek ken daardie gevoel en hoe baie druk mense op jou kan sit as gevolg van hul verwagtinge. Zenéy wil haarself vir haarself bewys. Nie vir iemand anders nie. Sy wil die beste moontlik van haar talent maak. Dis hoe drome waar word.

Die restaurant JAN het vanjaar sy agtste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Skoen Prag
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf ■
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related