![f092-01.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/58ijpbv2tcaypa56/images/file5VXHP7O4.jpg)
Dis alombekend dat die kamelia Coco Chanel se gunstelingblom was. Vir Chanel se ster-vogroom No. 1 de Chanel Rich Revitalizing Cream (R2 050) is die rooi kamelia se unieke vernuwingseienskappe en veerkragtigheid ontgin. Soos wat die temperatuur daal, word ons vel se vermoë belemmer om vog in die buitenste epidermis in te seël, en wanneer ons vel vog verloor, is plooie en fyn