![f086-01.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/fs1jnwmv4be344h/images/fileTC9KHE1L.jpg)
’n Fyngeur geïnspireer deur die Pasifiese kus van Kalifornië. Net soos die oseaan wek Louis Vuitton se nuwe Pacific Chill (R4 800 vir 100 ml EDP) ’n gevoel van lewenslus en intense vreugde. Die Franse parfumeur Jacques Cavallier-Belletrud het die essens van swartbessie, wortelsaad en aromatiese kruie vermeng om die geur-indruk getrou weer te gee. Note van appelkoos, ment, dadel