SARIE

LAAT-PRESTEERDERS HAAS OF SKILPAD?

Hy het sy hoërskooljare afgeskop as ’n mannetjie wat 58 kg weeg. Te klein vir die A-rugbyspan. Dus het hy vir die o.14B-, o.15B- en o.16B-span uitgedraf. “Maar daar was iets aan daardie kind. Dis moeilik om te definieer . . . Durf, volharding, hardnekkige vasberadenheid . . . ek kan nie my vinger daarop sit nie, maar hy hét dit. Dit kom van binne,” vertel

Gavin Beresford, sporthoof van die Hoërskool Tygerberg, Kaapstad.

“Toe, in graad 11, kom daai laaitie ná die Desembervakansie by die skool aan. Ek kyk . . . kyk weer. Hy het 15 cm gegroei en 20 kg aangesit. Hy weeg toe 118 kg en speel die eerste keer A-span. Omdat hy te groot vir die lynstane was (die ouens kon hom nie optel nie), skuif ek hom slot toe. Hy was vrot en daai span het nooit gewen nie. In matriek was hy nog groter, 128 kg, so ’n homp spiere met sulke lang arms en bene. Sy liggaam het so vinnig ontwikkel, sy hart en longe kon hom nie op die veld dra nie. Daar was mense wat gesê het hy hoort nie in die A-span nie. Toe begin sy lyf, hart en longe mekaar vind. Sy kop ook – hy begin in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
Mila Guy ‘Ek Kies SA, Elke Dag’
Hoe voel jy oor jou 30’s? ’n Mens voel so bietjie weird daaroor. Ek meen jy weet jy gaan dertig word, maar jy dink nooit verder oor jou lewe ín die dertigs nie. Wat is 32? Wat moes ek al bereik het? Maar met jou dertigs voel jy ook jy kan “nee” sê. A
SARIE7 min read
TERUG & TUIS IN SA
Dis lankal nie meer vreemd as iemand in jou vriendekring of selfs familie aankondig hulle gaan die land verlaat nie. Soms voel dit asof ’n mens daagliks op sosiale media sien hoe nog mense oppak of ’n nuusberig lees oor hoe die ekonomie seergemaak wo
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related