Vrouekeur

VIND DAAI

Sang, skilder, skryf, pottebakkery, naaldwerk, sport, dans. Dit voel asof almal in iets goed is, net nie jy nie. Het jy al ooit só gevoel en gewonder of jy al jou volle potensiaal bereik het of dalk versteekte talente het?

’n Talent is ’n natuurlike gawe of vermoë wat ’n persoon het, wat enigiets vanaf kreatiwiteit tot atletiese vermoëns kan insluit.

Ons het almal talente, maar ons is nie almal so goed daarmee om ons talente te identifiseer nie. Soms kan jou talent reg voor jou wees, maar jy sukkel om dit raak te sien.

Jou talent of geskenk wat jy ontvang het, kan in een van vele vorms voorkom, soos sang, kuns of kreatiewe skryfkuns of die gawe om met mense te werk, siekes of kinders te versorg, ander te onderrig en te leer, lekker kos te maak, ander te bemoe-dig, goeie leierskapseienskappe te hê, barmhartigheidswerk te doen of minderbevoorregtes te help.

“’n Lae selfbeeld of gebrek aan selfversekerdheid keer dikwels mense om nuwe, ’n opvoedkundige sielkundige.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe
Vrouekeur6 min read
Roep Van Die Uil
Dit is die oomblik van waarheid, weet Linda so deur haar paniek. As sy wil vlug voordat die persoon agter die gordyn uitkom, moet sy nóú, of anders … Sy pluk die gordyn opsy, die blompot gereed om mee te slaan. Dis ’n seun wat net so verskrik lyk as

Related