SARIE

VEERKRA GTIGHEID méér as net vasbyt

‘Dis om op te staan en aan te hou aanhou, ten spyte van …
Ilse Salzwedel

’n Tema vir ons tyd …

Toe Ilse Salzwedel se uitgewer haar verlede jaar vra om ’n onderwerp voor te stel vir ’n boek wat in dié moeilike jaar sal werk, het die woord “veerkragtigheid” dadelik in haar kop opgekom.

Dit was ’n maklike keuse, want sy het al in haar loopbaan as joernalis met talle inspirerende mense gesels wat met bykans bonatuurlike vasbyt weer opgestaan en aangegaan het. Al het hoeveel terugslae hulle getref.

“In daardie tyd was daar reeds baie berigte oor mense wat hul werk weens Covid verloor het, ondernemings wat gesneuwel het, maar ook stories van mense wat eenvoudig nie gaan lê het nie, wat met innoverende nuwe planne vorendag gekom het … Ek het begin om veerkragtigheid te verken

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE3 min read
Ons Wêreld
Megaster Taylor Swift het al 14 Grammy-musiekpryse gewen. By vanjaar se glansryke toekenningsaand was sy ook die onbetwiste mode-wenner. Haar verskyning op die rooi tapyt – in ’n wit Schiaparelli-rok en lang swart handskoene – het die meeste sosialem
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related