VEER KR AG TIG HEID meer as net vasbyt
’n Tema vir ons tyd . . .
Toe Ilse Salzwedel se uitgewer haar verlede jaar vra om ’n onderwerp voor te stel vir ’n boek wat in dié moeilike jaar sal werk, het die woord “veerkragtigheid” dadelik in haar kop opgekom.
Dit was ’n maklike keuse, want sy het al in haar loopbaan as joernalis met talle inspirerende mense gesels wat met bykans bonatuurlike vasbyt weer opgestaan en aangegaan het. Al het hoeveel terugslae hulle getref.
“In daardie tyd was daar reeds baie berigte oor mense wat hul werk weens Covid verloor het, ondernemings wat gesneuwel het, maar ook stories van mense wat eenvoudig nie gaan lê het nie, wat met innoverende nuwe planne vorendag gekom het . . . Ek het begin om veerkragtigheid te verken – dis net so relevant,” sê sy.
Ilse se boek *, het
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days