SARIE

DIETOEK OMS IN

HIEROOR PRAAT ONS

Toekomsfiksie

[toe·koms·fik·sie]

’n Sambreelterm vir spekulasiefiksie, wetenskapfiksie en fantasie.

Soms voel dit asof die lewe nie méér onseker en onvoorspelbaar kan wees as nou nie – ons leiers het voete van klei, die ekonomie wankel, die oorlog woed voort, ’n potensieel gevaarlike asteroïed is in November hier verby (“naby” in kosmiese terme) en nog een is op pad, en selfs koningin Elizabeth, ’n baken van stabiliteit, het ons ontval . . .

Jy kan jou dan kwalik indink dat daar mense is wat ’n lewe daaruit maak om nog erger toekomswêrelde te verbeel. Maar toekomsfiksie is wêreldwyd gewilder as ooit en meer as net ontvlugting van ’n moeilike werklikheid – dié genre gee dikwels ook moontlike antwoorde op kwessies waarmee gewone mense worstel. “Ernstige fiksie laat ’n mens dink oor hoe ons lewe, en hoe ons kan lewe. Toekomsfiksie neem daardie oorwegings die toekoms in. Dit ondersoek hoe ons en ons kinders se leefwêreld môre en oormôre kan lyk, én hoe dit geraak kan word deur wat ons vandag doen,” sê Hester Carstens, uitgewer by Queillerie.

Daniel Cohen, klimaatsaktivis en assistent-professor in sosiologie aan die Universiteit van Kalifornië, Berkeley, meen om werklik die hede te kan verstaan moet jy jou die toekoms kan verbeel – en kan terugkyk om die hier en nou beter te.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE5 min read
Só Oulik! Opvreetbaar Skattig!
Die Barbie-fliek is deurweek met pienk en blinkertjies, besaai met linte, harte en polkakolle: ’n Heelal van skatlikheid. As jy die internet moet glo, is die oulikste ding in die fliek egter nie die gelyknamige heldin nie. Dis haar maat, Ken. Margot
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE3 min read
2 Is Beter As 1
Met die onlangse filmtoekenningsaande het wit-en-swart uitrustings die rooi tapyt oorheers en ons dink veral aan Carey Mulligan se rok by die Oscars. Dié klassieke kleurkombinasie is ook ’n wenner vir alledaagse uitrustings en veral treffend by ’n 19

Related