SARIE KOS

GREENVILLE, SUID-CAROLINA

Hoekom Amerika?

Ons het eers oorweeg om Nieu-Seeland toe te emigreer, maar dit het nie uitgewerk nie. Min het ons geweet die Here het ander planne vir ons. In Suid-Afrika was ek en my man, Philip, bestuurders by ’n kinderhuis op Lephalale (Ellisras), waar ons vrywilligers van reg oor die wêreld ontmoet het. ’n Vrou in een van die spanne van Amerika af het gewerk vir ’n immigrasiemaatskappy en ons het haar ons storie vertel. Ons het Amerika nooit as opsie oorweeg nie, maar van daar af het deure vir ons oopgegaan. Dit was ’n baie lang proses, maar ons is nou reeds drie jaar hier en dit was beslis die wag werd gewees. Philip doen instandhouding by die Grace Church en ek werk by ’n kruidenierswinkel.

Wat maak Amerika uniek?

Hier is soveel dinge, soos die natuur. Ons bly naby die berge en ook naby die see, dus is dit maklik om sommer vir ’n naweek na een van die twee weg te breek. Hier vind jy ook mense van reg oor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Eet Gesond
Dis hoeveel minute sampioene moet kook om sag te word. Sou jy dit langer wou kook, of van die tyd vergeet, gaan dit nie toffietaai raak nie. Punt is: Vir sampioene se tekstuur om te verander, moet dit ’n volle 40 minute kook. Dis dan 57% taaier, mini
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d

Related Books & Audiobooks