SARIE KOS

E-pos UIT PORTLAND, AMERIKA

Wat het jou na Amerika gelok?

Ek was in 2005 vir ses maande in Noord-Carolina as uitruilstudent. Saam met ’n paar ander Suid-Afrikaners het ek die wêreld platgetoer en dit baie geniet, maar dit nooit oorweeg om langer te bly nie. Vyf jaar later het ek vir ’n internasionale maatskappy met sy hoofkantoor in Oregon, in die noordweste van die VSA, begin werk. Die eerste paar jaar het ek gereeld vir werk Portland toe gekom en al hoe meer van die area begin hou.

Ek en my vrou, Suné, het altyd gedink dat dit ’n wonderlike avontuur vir ons en ons drie dogters sal wees om vir ’n paar jaar oorsee te gaan bly, maar nie die idee baie ernstig nagejaag nie. In 2015 het ons wêreld in Pretoria in ’n oogwink verander toe ek die geleentheid kry om vir twee jaar in Portland te kom werk en ons besluit om die avontuur aan te pak. Dit was amper ses jaar gelede.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Dier-baar
Troeteldierouers lag meer gereeld – vir hul dierekind se manewales en sommer net spontaan – as mense sonder diere, het ’n Amerikaanse studie bevind. Humor help jou om moeilike situasies te hanteer. Wanneer jy lag, stel jou brein endorfiene vry wat py
SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS2 min read
Ons Herfs-inspirasie
Bertus Basson, aanbieder van In die sop: Restaurant-evolusie waarvan die derde seisoen nou op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai word, loop met sy hart op sy mou. En onder daai moue sal jy arms vol tatoes vind wat die storie van sy lewe vertel! Sy vo

Related