SARIE

e-pos UIT Portland, Amerika

Wat het jou na Amerika gelok?

Ek was in 2005 vir ses maande in Noord-Carolina as uitruilstudent. Saam met ’n paar ander Suid-Afrikaners het ek die wêreld platgetoer en dit baie geniet, maar nooit oorweeg om langer te bly nie. Vyf jaar later het ek vir ’n internasionale maatskappy met sy hoofkantoor in Oregon, in die noordweste van die VSA, begin werk. Die eerste paar jaar het ek gereeld vir werk Portland toe gekom en al hoe meer van die area begin hou.

Ek en my vrou, Suné, het altyd gedink dat dit ’n wonderlike avontuur vir ons en ons drie dogters sal wees om vir ’n paar jaar oorsee te gaan bly, maar nie die idee baie ernstig nagejaag nie.

In 2015 het ons bekende wêreld in Pretoria in ’n oogwink verander toe ek die geleentheid kry om vir twee jaar in Portland te kom werk en ons besluit om die avontuur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related