Dis Heerlike Lente
En so het ons nog ’n jaar om die son gedraai en het nog ’n nuwe seisoen haar verskyning gemaak. Die beste tyd van die jaar: Lente! Jy kan nie ontken dat jy nie ook soos ek saggies sing nie: Dis heerlike lente, die winter is verby, dis mooi weer en wa