1 Vertel my ’n bietjie meer van jouself en hoe jy as kruieboer hier op Allée Bleue beland het.
Ek het grootgeword op ’n skaapplaas op Calvinia in die Noord-Kaap. In die week was ek in die koshuis en naweke het ek geboer. Daarna het ek Landbou-ekonomie en Logistiek op Stellenbosch studeer. Ek het al ’n paar werke gehad, en die laaste een voor ek hier begin het, was as pakhuisbestuurder van ’n maatskappy wat botterskorsies uitvoer. Ná ’n paar jaar daar was ek op soek