SARIE KOS

DIS ’N LENTE-KUIER

DEK JOU TAFEL SÓ

Potte van melkglas is sag en nostalgies. Deesdae kry jy dit in moderne vorms by dekorwinkels, maar die beste bly die potte uit jou ouma se kas of die winskopies wat jy op markte vir antiekware raakloop. Enkelstamblomme in potjies saam gegroepeer lyk mooi.

Laat jou tafel blom met ’n geblomde tafeldoek van stywe katoen of linne. Gebruik sommer doodgewone kombuisvadoeke as servette en laat jou gaste dit huis toe neem as geskenke. Onss s’n kom van MRP Home en kos R69,99 vir ’n stel van 3.

BYKOMSTIGHEDE

 Alle breekware en eetgerei gebruik vir die fotosessie is van Omada, beskikbaar by lavishd.com

Meng en pas borde in sagte pastelle om die tafel meer informeel te maak. Jy kan dieselfde formule volg en ’n tafeldoek met patrone en ’n neutrale een kombineer. Dit maak alles dadelik meer feestelik.

Fyn, dun glase staan beslis weer hul plek vol aan tafel. Maar vergeet van reëls, ’n wynglas werk net so lekker vir gin & tonic en vonkelwyn.

VONKELWYN AS BESTANDDEEL

Die geure van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.
SARIE KOS7 min read
SAMPIOEN-KAMPIOEN Apteek In Die Kleine
● Sampioene, gesond en lekker● In quiche met net vyf ander bestanddele● Nuwe manier vir aartappelgebak Ötzi, die ysman wat sowat 5 300 jaar gelede geleef het, het ’n sampioen saam met hom na sy ysgraf geneem – ’n hulpmiddel om in Noord-Italië se Alp
SARIE KOS7 min read
Presto! Pesto
● ’n Vrou se kragtoer ● Waar kom die naam vandaan?● 6 resepte met pesto Wanneer Kathleen Quillinan met haar klein Fiat 500 deur die verkeer vleg, word sy gereeld begroet deur ’n getoeter. Saam met vriendelik-waaiende hande en uitroepe: “Mal oor jou

Related