SARIE

’n Baie lang brief aan my dogter

Dolly het saam met ons Pretoria toe getrek, waarvoor ek verskriklik dankbaar was. Alles was so oorweldigend vreemd, nie net die nuwe skool en die nuwe maats nie, maar ook die onbekende bome en plante in die tuine, die donderstorms in die somer en die ryp op die grond vroegoggend in die winter, die onindrukwekkende heuwels op die horison wat as “berge” beskryf is, die feit dat ek te ver van die see af gewoon het om ooit ’n seemeeu te hoor krys. Maar die wete dat Dolly elke middag ná skool vir my in die kombuis sou wag, geklee in haar pienk “overall” met ’n pienk kopdoek laag oor haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma
SARIE8 min read
Die Taylor Swift Effek
Ek is geen Swifty nie. Haar stem, beeld en hoofstroompopklank is vir my fifty shades of beige and vanilla. As die pa van ’n tienerdogter en ’n liefhebber van woord- en storievertelkuns, is ek egter ’n groot bewonderaar. En nes duisende ander joernali

Related