SARIE

IN ’N pedofiel SE WEB

Jy dink dit sal nie met jou gebeur nie. Veral nie as jy self ’n ma is wat as kind gemolesteer is nie. Hoe kon jy die waarskuwingstekens miskyk? Die situasie was egter meer kompleks as wat Santie haar kon voorstel toe hulle in 2017 agterkom dat haar oudste seun reeds twee jaar lank deur ’n huisvriend gemolesteer en verkrag word.

“Hierdie seer en verwyte gaan ek vir die res van my lewe moet saamdra. Ek voel soos ’n slegte ma. Ek het misluk as ouer. Onwetend het ons hom aan ’n manipulerende monster blootgestel wat ek met my hele lewe vertrou het. Ek hoop wel dat ons deur ons verhaal ander kan waarsku, en dat hulle sal besef dat so iets jou totaal onverhoeds betrap,” vertel sy.

Dit was ’n perfekte somersaand in 2015 toe die De Wets die eerste keer by Pieter* gaan braai het. Hy was ’n voormalige kollega van haar man. Ongetroud. Amper oorvriendelik. Altyd behulpsaam. Sjarmant. ’n Man wat jy nooit kwaad

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
’N KONINKLIKE BESTEMMING Bloubloed stil-stil in SA
“Ons” fassinasie met “hulle” – die koninklikes en adellikes van die wêreld – kan nie ontken word nie, nie eens deur die mees geswore republikein nie! Wanneer dié bloubloediges boonop die een of ander verbintenis met ons mooie Suid-Afrika het, het jy
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa

Related