Ek's Stella!
Apr 30, 2021
3 minutes
DEUR LIANI JANSEN VAN RENSBURG
FOTO’S
GARETH JACOBS
Einde 2020 het ons Stella ontmoet. ’n Energieke 21-jarige met blink oë wat kamtig vir die Afrikaanse TV-kanaal kykNET werk. Wie is Deoudoné as sy nie Stella in haar geel-en-blou pakkies speel nie?
Gebore en getoë in Pretoria. Ek’s die derde oudste van ses dogters: Rodette, Baudine, Deoudoné, Dehandri, Donique en Jenoté. Ja, my ouers hou van interessante name!
Wat is húl name?
Net doodgewone Sonja en Willem [lag].
Ses dogters! Klink kompleet soos die Afrikaanse weergawe van Little Women.
Wel, van die ses is ek beslis!
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days