SARIE

Manne- reünie

7de Laan word 21! Om dit te vier het ons ses van die ‘ou manne’ vir die eerste keer in jare saam afgeneem. Dié keer voor die modekamera om iets van hul persoonlike styl te verklap. Almal se lewe het intussen wye draaie geloop, maar vir ’n dag lank het hulle weer soos ou vriende gekuier

FRANK RAUTENBACH

Sy passies is gholf, kitaarspeel asook ’n goeie paar leerskoene. Frank is elegant-stylvol en sê sonder ’n snyersbaadjie kan hy nie leef nie.

Blou baadjie met elmboogdetail (R899), H&M. Steenkleur gholfhemp met wit kraag as detail (R499), Zara. Liggrys langbroek met ruitpatroon (R629), H&M. Bruin leerinsteekskoene (R2 699), Aldo. Bruin leerbelt (R250), Old Khaki. GROOTTES Baadjie: 32R – 48R Hemp: XS – XL Broek: 28R – 42R

NEIL SANDILANDS

Neil beskryf homself as stylloos, maar hy het ’n ding vir ’n snyerspak. Dit laat dié akteur wat lief is vir reis, lees, musiek en hengel, afgerond lyk soos die groot name in Hollywood saam met wie hy deesdae die skerm deel.

Swart tuxedobaadjie en -broek (vanaf R5 000), Eurosuit. Wit hemp (vanaf R279), H&M. Armbande (Neil se eie). GROOTTES Tuxedo: 44 – 66 Hemp: XS – XXL

ROBERT BESTER

Die staatmaker in Robert se klerekas is ’n goeie paar leerskoene, waarmee hy graag die wêreld verken. Hy is ’n buitelugmens en veral lief vir staproetes.

Swart rolnektrui (R429), H&M. Swart jas (R1 099), H&M. Roesbruin jeans (R1 800),

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Skoen Prag
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf ■
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related