SARIE

FEESGEURE

Parfuum is ’n geskenk wat jy nooit vergeet nie en altyd sal koester. Dié Kersseisoen herleef ou gunstelinge, net intenser, en vrugte, blomme en eksotiese vanielje word anders benader vir onweerstaanbare geure om ’n geliefde mee te bederf. Maak seker dat jy ook jóú naam by die geskenkelysie voeg

VRUGTIG BLOMMERIG

Parfuums wat ’n kombinasie van vrugte en blomme bevat, is immergewild omdat dit veelsydig is, na elke geleentheid gedra kan en gekombineer met vrugtenote soos , en . “Dit herinner aan ’n tropiese paradys en ontlok ’n ontspanne gevoel van vakansie.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Modedinge
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer

Related Books & Audiobooks