SARIE

Stilte = STIL WEELDE STILLE ONTTREKKING STIL TYE

Stille Nag, Heilige Nag . . .

Van een ding kan jy seker wees, dit was stíl. So stil dat jy die sterre sou kon hoor suis. Dalk was daar ’n skaap wat blêr, of een van die wyse manne wat in die donker struikel en uitroep . . .

In ’n terugswaai van die pendulum, ’n teenpool vir vandag se roesemoes, werkverslawing, pienk ontploffing en die Real Housewives se myne-is-toggroter-as-joune ekshibisionisme, dryf “stilte” drie trends: stil weelde (quiet luxury), stille onttrekking (quiet quitting) en stil tye (quiet times).

Eers ’n definisie:

stilte

1. Maak min of geen geluid nie. 2. Oordeelkundig/diskreet, wat in die geheim of met matigheid uitgevoer word (Oxford Languages, languages.oup.com)

STIL WEELDE

Een modegier is nou oral. Maar as jy jou oë knip, mis jy dit dalk. Mense wat nie gebaai in weelde gebore is nie en hul rykdom self bymekaargemaak het, is dikwels doodgelukkig om herkenbare logo’s en ontwerpersklere te dra. En dié met “ou” geld? Nooit gesien nie. Nie so ooglopend nie, in elk geval. se opgedolliede parade nie. Wel die Britse koningshuis wat al jare lank op dié onderbeklemtoonde manier aantrek. Sê jy “boring”? Toegegee, ’n ander naam vir die trend is “borecore”.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE2 min read
Gesonddinge
Wie hou nie van die gevoel van ’n stel vars lakens of die reuk van ’n nuut gewaste handdoek nie? Wel, byna die helfte van enkellopende mans in die Verenigde Koninkryk het in ’n peiling gerapporteer hulle was hul lakens elke vier maande of so. Kenners

Related