Huisgenoot

KRY SÓ MENSE AAN JOU KANT

WAT is dit omtrent sekere mense wat altyd kry wat hulle wil hê? Jy ken die soort: Hulle sukkel nie om hul punt te maak of ’n gehoor aan hul kant te kry nie. Hulle is gewoonlik kalm, goed versorg – en amper altyd charismaties.

Jy kan een van daardie mense word wat ander kan oorreed om byna enigiets te steun, sê Michelle Bowden, ’n beroepspreker wat haar Persuasive Presentation Skills-meesterklas al aan meer as 12 000 mense gelewer het en met hooggeplaastes in die internasionale sakewêreld saamwerk om hulle te help om multimiljoendollarprojekte te kry.

In haar nuwe boek, , deel sy ’n paar wenke oor watter klein veranderinge jou kans kan verhoog om te kry wat jy wil

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related