TYD VIR… BETER DAE
19 uur en 47 minute.
Ek is stomgeslaan. Nee, ek vlieg nie Hongkong toe nie, en dis ook nie die getal ure wat ek wag dat my internetdiensverskaffer my terugbel nie. Volgens my iPhone-skermverslag is dít hoeveel tyd ek die afgelope week op my foon deurgebring het. 19 uur en 47 minute.
Ironies, want ek het gedink ek was heelwat minder aanlyn nadat ek die Britse tendensvoorspeller James Wallman se Time and how to spend it gelees het. Nou ja, ek kan darem twee uur aftrek vir die navigasie-apps wat ek gebruik het terwyl ek bestuur het. Maar ek was ’n verbysterende vier uur lank besig op WhatsApp, en gemiddeld 46 keer per dag het ’n kennisgewing op my foonskerm geflits.
Wallman kon netsowel sy boek Time
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days