SARIE

‘DIT WAS alles OF NIKS’ NATASHA

PROFIEL

Soms kan Natasha Joubert (26) steeds skaars glo sy is Mej. Suid-Afrika. Dis immers ’n droom wat sy al sestien jaar lank koester.

Veral toe sy einde September as ’n gas van L’Oréal na Parys se Modeweek is, moes sy haarself knyp, het sy later op WhatsApp vertel. “Dit het onwerklik gevoel! Daar was ek in die gehoor, die grootste name in die modebedryf se vertonings op die loopplank, die Eiffeltoring op die agtergrond. Ek het [aktrise] Eva Longoria en [sangeres] Camila Cabello ontmoet, saam met ’n klomp ander L’Oréal-ambassadeurs. Parys se strate was ’n belewenis, met die Wêreldbekerrugby ook aan die gang. Dis een van baie stories sover wat ek eendag vir my kinders sal wil vertel!”

Tydens ons onderhoud kort voor haar vertrek, erken sy dat sy soms sukkel met imposter syndrome. “Ek moes vinnig daaroor kom ná die kroning in Augustus, want die werk het dadelik begin. Maar soms voel dit steeds onwerklik om Mej. SA te wees.”

Sy pas egter perfek in dié rol. Haar lang, donker

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Modedinge
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer

Related