SARIE

KERSFEES OP ’N Griekse eiland

Wanneer die dorpenaars jou ontmoet en hoor julle woon nou op die eiland, is hul eerste vraag: “The whole year? In winter too?” Aanvanklik het ek gewonder of die vraag my bang moet maak.

Mettertyd het ek agtergekom dat die meeste ekspats met die aanbreek van winter hul luike dig toemaak, na hul huise in hul land van herkoms gaan, tot hulle kort voor Paasfees terugkom. Ons is nie een van hulle nie. Ons het net een (huur)huisie. Koop kan ons nie bekostig nie. Nietemin, as die Grieke besef dat jy regtig dwarsdeur die jaar hier bly en dat dit nou jou tuiste is, omarm hulle jou letterlik.

Griekeland wemel van rituele en is propvol tradisie. Dit vat min vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Modedinge
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer

Related