Huisgenoot

KERS-TRADISIES VAN OOR DIE WÊRELD

KERSFEES is ’n opwindende tyd. Dis vakansie. Jy hoor Kersliedjies, daar’s heeltyd lekker eetgoed en jy sien natuurlik daarna uit om jou geskenke onder ’n versierde Kersboom oop te maak.

Hier in die Suidelike Halfrond, in lande soos Suid-Afrika, Australië, Nieu-Seeland en Argentinië, is dit oor die Kerstyd somer. Baie Kerstradisies waarvan ons bewus is, soos Kersvader met sy slee en die bou van sneeumanne, het in die koue winter van lande in die Noordelike Halfrond ontstaan.

Dit pas nie goed by ons klimaat in nie. Ons kan lekker gaan swem of braai, terwyl hulle in die sneeu bibber.

Nie alle Christene vier Kersdag op dieselfde dag nie. Die Westerse kerke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related