SARIE

KUBERKERSFEES:

1. SUID-AFRIKA

Samesyn, familie, vriende, lekker kos, liefde, omgee en veral nou dankbaarheid – dis Kersfees vir my. Ek het al baie mense verloor, ook my man, Robert. Ek is baie dankbaar vir my skoonfamilie aan wie ek baie naby is en ook ander familie en goeie vriende, dus dankbaar dat ek nie alleen is nie.

Die afgelope twintig jaar vier ek Kersfees in Pretoria of op my ma se plaas. Vanjaar gaan ek saam met familie en vriende in Buffelsbaai wees – ek sien só uit! Ek dink daar gaan beslis vis op die spyskaart wees.

Ek onthou veral die laaste Kersfees wat ek saam met my ma en Robert kon hê. Ons het besluit ons gaan nie werk nie, en dus was daar tonne goeie Suid-Afrikaanse kaas en ander lekkernye wat vooraf gemaak is. Ons kon net aanhou smul.

Kersfees as ’n kind was van my gelukkigste tye ooit. My ma het net geweet hoe om kinderharte gelukkig te maak en dit was altyd spesiaal.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE8 min read
Vroualleen DEUR DIE KAROO
Daar is net iets omtrent die Karoo. Die windpompe wat langsaam kreun in die wind. Die volstruise wat so skop-skop stof aan die hemelruim offer. Dalk is dit daardie verlate treinstasies wat nog vir oulaas op die fluit van ’n trein wag. Of die kontrei

Related