SARIE

DIE wonder VAN tweede kanse

Stefaans Coetzee se tweede boek, (Lux Verbi, 2023), is swaar om te lees. Dit begin met ’n vertelling van sy kinderjare – ’n alkoholis-pa, ’n afwesige ma, hoe hy en sy sussies in ’n kinderhuis eindig. Uit ’n soeke na aanvaarding spruit slegte keuses en Stefaans is later deel van ’n verregse AWB-groep wat saans mense op straat aanrand en onder meer treinspore saboteer. Die laaste hoofstuk van dié pad is Oukersaand 1996, toe Stefaans op 17 ’n tuisgemaakte bom in ’n Shoprite op Worcester plant. Vier mense, drie van hulle kinders, is in die ontploffing dood en meer as 60

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related