SARIE

MOOI SOOS IN Parys

Van die wêreld se stylvolste vroue is Frans. Dink maar aan bekendes soos Brigitte Bardot, Marion Cotillard en die weergalose Coco Chanel. Buiten hul mode-vernuf weet hulle instinktief hoe om hulself mooi te maak. Hulle kry die balans net rég: Subtiel dog treffend, moeiteloos dog afgerond, elegant dog gemaklik; die toppunt van sjiek.

’n Groot aspek van Franse skoonheid is dat hulle nooit foutloosheid nastreef nie, maar eerder hul natuurlike skoonheid beklemtoom en selfs hul sogenaamde of “klein imperfeksies” vier. Só het Jeanne Damas, ’n Paryse beïnvloeder en skoonheidsentrepreneur, in ’n onderhoud met die aanlyn leefstylblad gesê. Meer. “In Frankryk, pleks van jonger probeer lyk, strewe vroue daarna om die beste te lyk vir waar hulle is in hul lewe. Skoonheid gaan meer oor die hele pakket; om soos jou beste self te voel.” Hiér is Franse vroue se topgeheime.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE6 min read
WENNERS NÉS MA & PA
Resepteboekskrywer Marisa de Bruyn oor modeontwerper-ma Marianne Fassler Toe Marisa de Bruyn van Ladybrand in die Oos-Vrystaat ’n resepteboek-projek aanpak, ten bate van haar kinders se skool, kon sy put uit die kreatiwiteit van drie generasies vroue