SARIE

HIER’S ONS Top-5!

Dis jaar dertien en steeds is daar ’n entoesiastiese stroom van lesers van oral in die land wat op SARIE se voorblad wil wees. En ons is verheug.

2023 se Top-5 is uitsonderlike vroue wat vrylik hul menings en passie deel. Ook hul weerloosheid, maar sonder twyfel dít weet:

Hoe sterker hulle self is, hoe meer het hulle om te géé.

’n Apteker van Centurion, ’n koffiewinkelbestuurder van Gqeberha, ’n infrastruktuur-evalueringsbeampte van Kaapstad, ’n entrepreneur van Pretoria en ’n grimeer- en voorkomskonsultant van Kimberley. Één van hulle is die SARIE Voorbladgesig 2023. Binnekort sal die finaliste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Brief: Kreatiewe redakteurs
Toe ons dié Kreatief bymekaargesit het, was ons verbaas oor hoeveel tuisnywerhede in die brei- en hekelbedryf die laaste paar jaar aanlyn of op Instagram opgeduik het. Party spesialiseer net in gebreide goed, ander lewer alles wat met die hand gemaak
SARIE7 min read
18 Knooptrui Vir Elke Dag
SIEN LES 8 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N BREIPATROON TE VOLG – LEES BL. 45 VIR ALMAL! 1 PATROON 9 GROOTTES Baby: a) 6 b) 9 c) 11 monthsChild: d) 2-4 e) 6-8 f) 10-12 yearsAdult: g) S h) M i) LFinished measurement: Width: a) 23 b) 27 c) 31 d) 37 e)
SARIE3 min read
3 kort Gehekelde Baadjie
–a) 8-10 –b) 12-14 –c) 16-18 –d) 20-22Finished bust measurement: –a) 102 cm –b) 112 cm –c) 120 cm –d) 130 cm KATIA ATENEA (42% merino extrafine, 40% cotton, 18% cashmere): –a) 7 –b) 7 –c) 8 –d) 9 skeins col. 89Crochet hooks: 3,5 mm and 4,5 mm1 butto

Related