SARIE

ONTHOU JY ONS SARIE VOORBLADGESIGTE?

Alrie Velleman, 2011-wenner Port Elizabeth

s jongmens is jy so beïnvloedbaar. Jy kyk na modelle en dink jou bene is te dik, of jou middel te groot – elkeen het ’n probleem met haar lyf. Dit laat jou dan wonder of jy goed genoeg is. Maar om myself op die voorblad te sien, het my selfvertroue beslis ’n hupstoot gegee. Nou weet ek wie en wat ek is, is goed. Ek is gemakliker

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma
SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel

Related