SARIE

SOET vir lente

VERSUIKERDE SPRINGMIELIES

(bl. 89) Ek was eerste in die ry by die basaar vir daardie bruinpapiersakkies gevul met helderkleurige soet springmielies. Dit bly ’n gunsteling.

genoeg vir 12

■ 60 ml kanola-olie
■ 500 ml (2 koppies) springmieliepitte
■ 400 g (500 ml) suiker
■ 160 ml room
■ 15 ml glukosepoeier (kyk by apteek)
■ 1 ml sout
■ 5 ml vanieljegeursel
■ 5 ml pienk voedselkleursel

Spuit ’n groot bakplaat met kleefwerende kossproei. Plaas olie en pitte in ’n middelslagpot met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma
SARIE8 min read
Die Taylor Swift Effek
Ek is geen Swifty nie. Haar stem, beeld en hoofstroompopklank is vir my fifty shades of beige and vanilla. As die pa van ’n tienerdogter en ’n liefhebber van woord- en storievertelkuns, is ek egter ’n groot bewonderaar. En nes duisende ander joernali

Related