Landbouweekblad

Op ’n veerligte wolk

MALVALEKKERS MET GEROOSTERDE KLAPPER

Toe ek klein was, het ons daardie papsagte klapper-malvalekkers wat jy in die winkel koop, “oumawange” genoem. Hierdie weergawe is so lig soos ’n veer, met ’n delikate vanieljegeur, en laat my eerder aan wolke as aan wange dink.

■ 40 ml (25 g) gelatien
■ 200 ml water
■ 2 ekstragroot eierwitte
■ 500 ml strooisuiker
■ 5 ml vanieljegeursel
■ 1 ml amandelgeursel of rooswater (opsioneel)
■ 250 ml fyn klapper, gerooster

Bespuit ’n vlak bak van ongeveer 30 cm x 20 cm met kleefwerende kossproei. Sprinkel die gelatien oor die water in ’n groot maatbeker en laat staan tot gespons. Smelt in die mikrogolf tot die mengsel helder en glad is, maar wees versigtig om nie die mengsel te laat kook nie.

Giet kookwater in ’n groot glasmengbak en laat staan vir 1 minuut. Gooi

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Teler Kraai Koning Met Haantjie Van R11 000
Willie Schmidt van Stellenbosch het ’n Sebright-bantamhaan en -hen vir onderskeidelik R11 000 en R8 600 verkoop op ’n veiling deur Poultry WhatsApp Auctions. “Dit is ’n prestasie om só ’n hoë prys vir ’n Sebright te behaal,” sê hy. “Die openingsbod o
Landbouweekblad4 min read
Vuurwapens: ‘Nalatigheid’ Ná Vernietiging Kan In Hof Draai
DIE vernietiging van derduisende vuurwapens sonder ’n papierspoor of ballistiese toetse kan voor die hof gedaag word, en spesialiste meen dit maak die polisie aandadig aan misdade wat daarmee gepleeg kon word. “Die Suid-Afrikaanse polisiediens (SAPD)
Landbouweekblad2 min read
Taai Bees Vir ’n Moeilike Klimaat
Vanjaar se Nguni-elitekoei is “ ’n goeie, soliede koei wat jaarliks ’n goeie kalf speen”. Dié 14-jarige Nguni-koei, MVN 090116, van Glen Knott se Qhina-stoetery by Fort Beaufort, is in 2011 as dragtige vers van die teler Michiel van Niekerk op die Di

Related