Huisgenoot

4 TERT-IDEES

Die lekkerte van tert, hetsy yskastert of gebak, is dat dit op die teetafel kan pryk én die plek van poeding kan inneem. Ek hou deesdae veral daarvan om minitertjies te prakseer.

1. PEPPERMINT CRISP-TERT

Peppermint Crisp-yskastert is eg Suid-Afrikaans. In die laat 1980’s het driehoektert ons soos ’n storm getref. Hier kombineer ons die twee in ’n hoekige roomyskoek met die bestanddele van Peppermint Crisp-tert.

GENOEG VIR 6-8 MENSE

BEREIDING: 30 MINUTE

VRIESTYD: 3-4 UUR OF OORNAG

GAARMAAKTYD: 10 MINUTE

◆ 1 pakkie (200 g) Tennisbeskuitjies◆ 2 L vanieljeroomys◆ 1 blik (360 g) karamelkondensmelk◆ 1 plak (80 g-100 g) mentsjokolade◆ 1 plak (100 g)◆ 60 ml (¼ k) room

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot4 min read
Is Daar Meer Geboue As Bome?
BIBI sit saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd en ryg krale in. Hulle gebruik stukkies gekleurde papier en karton om die allermooiste juweliersware en versierings te maak. Bibi kom by die boomhuis ingestap. Op die tafel lê ’n rooi koever
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 542 KOMPETISIEVRAAG Watter soort wapen is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blok

Related