Huisgenoot

SOETE VERLEIDING

PEKANNEUT-KONDENSMELKKOEK

Ons gebruik kondensmelk om die koek en die versiersel te versoet. Die kondensmelk in die beslag verseker dat die koek ’n diep goudbruin verkleur wanneer dit klaar gebak is.

LEWER 1 MIDDELSLAG-RINGKOEK

BEREIDING: 15 MIN.

BAK: 40-45 MIN.

KOEK

◗ 250 g sagte margarien
◗ 125 ml (½ k) ligbruinsuiker
◗ 125 ml (½ k) kondensmelk
◗ 5 ml (1 t) vanieljegeursel
◗ 4 eiers
◗ 500 ml (2 k) bruismeel
◗ 5 ml (1 t) fyn kaneel
◗ 5 ml (1 t) fyn gemmer
◗ 2,5 ml (½ t) sout
◗ 125 ml (½ k) melk

BOLAAG

◗ 250 ml (1 k) room
◗ 125 ml (½ k) kondensmelk
◗ 100 g pekanneute, fyngekap

Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer ’n 20 cmringkoekpan goed met margarien of botter en bestuif met ’n bietjie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related