SARIE

DIE mooi OM ONS

SA is vol plantjuweeltjies – jy moet net jou oë oophou

Leon Kluge, internasionale landskapsontwerper en botanis

As Leon Kluge die dag “bietjie soos ’n aap” op die hoofweg ry, kan jy maar weet sy oë is nie op die pad nie – hy is besig om te kyk watter juweeltjies daar iewers langs die pad tussen die gras groei.

Leon het al die wêreld se voorste internasionale landskapskompetisies gewen en vir baie beroemdes (onder wie Brad Pitt) tuine ontwerp en uitgelê, maar hy raak steeds kinderlik opgewonde oor die kleinste plantjie – of dit nou ’n fynbosblommetjie of een van ons land se vele unieke inheemse wortels (’n persoonlike passie) is. Hy móét dit van nader bekyk. En hy deel dikwels fassinerende video-stories oor sy vondste op sosiale media.

Dis maar sy manier om mense se belangstelling in ons wonderlike planteryk te probeer prikkel, sê hy. “Dit gaan nie net oor die plant self nie, maar ook sy interaksie met sekere diere, soos ’n insek of ’n voëltjie. Dan raak die storie éérs interessant. Ek leer self nog elke keer, en hopelik leer iemand anders

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Brief: Kreatiewe redakteurs
Toe ons dié Kreatief bymekaargesit het, was ons verbaas oor hoeveel tuisnywerhede in die brei- en hekelbedryf die laaste paar jaar aanlyn of op Instagram opgeduik het. Party spesialiseer net in gebreide goed, ander lewer alles wat met die hand gemaak
SARIE7 min read
18 Knooptrui Vir Elke Dag
SIEN LES 8 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N BREIPATROON TE VOLG – LEES BL. 45 VIR ALMAL! 1 PATROON 9 GROOTTES Baby: a) 6 b) 9 c) 11 monthsChild: d) 2-4 e) 6-8 f) 10-12 yearsAdult: g) S h) M i) LFinished measurement: Width: a) 23 b) 27 c) 31 d) 37 e)
SARIE3 min read
3 kort Gehekelde Baadjie
–a) 8-10 –b) 12-14 –c) 16-18 –d) 20-22Finished bust measurement: –a) 102 cm –b) 112 cm –c) 120 cm –d) 130 cm KATIA ATENEA (42% merino extrafine, 40% cotton, 18% cashmere): –a) 7 –b) 7 –c) 8 –d) 9 skeins col. 89Crochet hooks: 3,5 mm and 4,5 mm1 butto

Related Books & Audiobooks