Huisgenoot

’N ‘MIER’ IN DIE VELD

MY OUERS sê ek is gemaak op Alexanderbaai, maar ek is gebore op Port Nolloth. Daar was nie ’n dokter daar nie, so hulle moes deurjaag soontoe. Ek het grootgeword in die Richtersveldomgewing. As kind was ek gereeld in die veld – óf saam met my ouers, óf alleen.

Ons het primitief gaan kamp. My ma het streepsakke aan mekaar vasgewerk en ons eie tent daarmee gemaak. Ons het as gesin onder die tentsakke tussen die duine geslaap. Soggens het ons in die veld gaan stap. Ons het gesê ons lees die koerant, want ons het gekyk watse spore daar in die sand is en wat in die nag gebeur het.

Ek is die jongste van vier kinders. Almal van ons is baie lief vir die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related