SARIE

Laaste sê...

Prinses Diana se trui net die een swart skapie so skalks en aweregs tussen die ander . . . Onthou jy? Die wêreld was gaande oor daardie trui van die prinses van harte, selfs diegene wat min erg het aan die Britse koningshuis. Hoekom? Omdat dié trui ikonies geword het van ’n jong vrou wat desperaat rebelleer het teen ’n huwelik, ’n sisteem, ’n koninklike lewe wat nooit vir haar ’n veilige hawe was nie?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE8 min read
Vroualleen DEUR DIE KAROO
Daar is net iets omtrent die Karoo. Die windpompe wat langsaam kreun in die wind. Die volstruise wat so skop-skop stof aan die hemelruim offer. Dalk is dit daardie verlate treinstasies wat nog vir oulaas op die fluit van ’n trein wag. Of die kontrei

Related