SARIE

Oor vriende en laaste kanse

BOEKUITTREKSEL Sien bl. 142

Lesers het die groep vriende leer ken in Wegkomkans, wat in 2006 gepubliseer is. Nou is dit 2020, op die vooraand van die Covid-19-pandemie, en in Laaste kans kom dié groep van heinde en ver vir ’n naweek bymekaar om een van hulle se sewentigste verjaardag te vier.

Marita verduidelik “as jy eers 60 is, raak jy onvermydelik al hoe meer bewus van laaste kanse, van vriende en geliefdes wat siek word en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE6 min read
WENNERS NÉS MA & PA
Resepteboekskrywer Marisa de Bruyn oor modeontwerper-ma Marianne Fassler Toe Marisa de Bruyn van Ladybrand in die Oos-Vrystaat ’n resepteboek-projek aanpak, ten bate van haar kinders se skool, kon sy put uit die kreatiwiteit van drie generasies vroue

Related