SARIE

e-pos UIT Aboe-Dhabi, VAE

KUBERKUIER

Waarom Aboe-Dhabi?

Ek en my man, Nick, flenter maar nog altyd agter avontuur en werksgeleenthede aan. Van die Wesrand tot die Kaap, Karibiese Eilande, Doebai en toe Aboe-Dhabi, wat onverhoeds saam met die kultuur, lewenstandaard en veiligheid van die Verenigde Arabiese Emirate in ons bloed beland het.

Wat maak Aboe-Dhabi spesiaal?

Die naam beteken letterlik “vader (aboe) van die gasel (dhabi)” na aanleiding van hul weergawe van ’n springbok wat vroeër jare volop hier voorgekom het en nou streng beskerm word. Van die sewe emirate (provinsies) beslaan Aboe-Dhabi meer as 80 persent van die VAE. Doebai, ons naaste emiraat, is skaars 80 km in die pad af, maar voel byna soos ’n ander land. Beide die emiraat en die hoofstad waarin ons bly, heet Aboe-Dhabi en is baie meer tradisioneel. Die pas hier is aansienlik stadiger as in die energieke Doebai. Miskien omdat daar so half ’n eilandgevoel heers met dié dat die emiraat uit ongeveer 200 eilande bestaan.

Hoewel ons woonbuurt op die vasteland is, is die middestad op die hoofeiland, wat deur ’n reeks brûe verbind word met die omringende eilande. Dit klink altyd baie eksoties as ons byvoorbeeld sê ons gaan uiteet op Saadiyat-eiland.

Die mense is .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related