SARIE

Donnalee Die vele rolle van ’n storieverteller

Eintlik is ons almal superheroes. Ons moet dit net in mekaar raaksien
Donnalee
Ek sien uit om te weet wat die wêreld vir hom inhou
Donnalee oor baba Luca
Hy is ’n pragtige siel en sy emosies groot en joyful
Donnalee oor die driejarige Cameron

Donnalee Roberts sit voete onder haar ingevou op die rusbank in hul Kaapse huis. Sy is ’n bondel energie. Spontaan en die ene lewenspassie.

Dís hoe ons haar leer ken het. Dís wie sy is.

Die talentvolle aktrise is tans in die sielkundige riller Blindelings te sien. Daarin is haar oë dood, sielloos.

Maar vandag met ons onderhoud is haar oë lewendig en blink. Baba Luca is skaars twee maande oud, en jy kan Donnalee weer deur ’n ring trek. Sy het ook al kans gesien vir die fotosessie vir hierdie SARIE-voorblad, “so kosbaar met ons seuntjie”.

Saam besit sy en haar man, Ivan Botha, die produksiemaatskappy 17 Films. Sewentien is hul gelukkige nommer, vertel sy. Ook die dag waarop hulle getroud is, 17 Mei.

Die twee, ontmoet het, is veral bekend vir hul lokettreffers, die romantiese avontuurfilms (2014) en (2016). Dis rolprente “met ’n hartsboodskap” wat ook in Spaans en Duits oorgeklank is. (2018) en (2022) het gevolg.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related