Ebook415 pages7 hours
Sirkusboere
By Sonja Loots
Rating: 4 out of 5 stars
4/5
()
About this ebook
“Welkom by die Suid-Afrikaanse Boereoorlog-vertoning,” bulder Ben. “U is by die grootste militêre skouspel wat die wêreld nog gesien het!” Hy stap van een kant van die arena na die ander. “Ek wil u voorstel aan ’n groep helde uit die mees verafgeleë dele van Suidelike Afrika. Hulle het onverdrote in die oorlog geveg – en hulle doen dit vandag weer. Dié keer vir u plesier.” Hy word luid toegejuig. Dan verskyn daar uit die stof en rook ’n stil figuur. Agter hom huiwer ’n vrou en ’n agterryer wat lyk asof daar trane oor sy wange loop. Die gehoor versober. Die applous rafel uit. “Generaal Piet Cronjé,” roep Ben oor sy megafoon. Cronjé gaan staan met ’n geboë hoof voor die gehoor. Twee keer per dag voer hy sy grootste vernedering op: sy oorgawe in die slag van Paardeberg. Wanneer die kanonne begin bulder, is hy nie in die Amerikaanse stad St. Louis, waar hy aan die sirkusbaas Frank Fillis se Boereoorlogspektakel deelneem nie. In sy gedagtes is hy weer op die slagveld. Waarom doen Cronjé dit? Waarom het soveel ander oudstryders in 1904 besluit om skouspel van hul trauma te maak? En wat voer die rustelose Ben Viljoen in die mou? In Sirkusboere herken jy in die karakters mense wat jy steeds teëkom: Cronjé wat verknog is aan sy smaad; Viljoen wat die verlede soos ’n vrot vel van hom afskud; Fillis vir wie die lewe ’n sirkus is. En so gebeur dit dat verlede én hede oormekaar skuif, met die makabere gedreun van applous in die ore.
Author
Sonja Loots
Sonja Loots het aan die Universiteite van Stellenbosch en Rhodes studeer (MA) en ook by tersiêre instellings doseer (Pretoria Technikon, Universiteit van Johannesburg). Tans is sy dosent aan die Universiteit van Kaapstad.
Related to Sirkusboere
Related ebooks
Niggie Rating: 3 out of 5 stars3/5Hierdie mens Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTrekkerswee Met tekeninge van J.H. Pierneef Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Nuwe wildernis Rating: 2 out of 5 stars2/5Santa Gamka Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVry- Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVuur op die horison Rating: 3 out of 5 stars3/5Lot se vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBinnekring van Spookasems: Stories oor die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKyk ‘n Vaal Perd (Afrikaanse uitgawe) (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie biblioteek aan die einde van die wêreld Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBot Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKaar Rating: 5 out of 5 stars5/5My kat word herfs Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAbel se lot Rating: 4 out of 5 stars4/5Adrenalien: Die waarheid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie blou van onthou Rating: 3 out of 5 stars3/5Die kremetartekspedisie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfstande Rating: 4 out of 5 stars4/5Spore in die Arep Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkerland Rating: 4 out of 5 stars4/5Somersneeu Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMaalkolk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKoms van die motman Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBuys: ’n Grensroman Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTweegevreet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWonderboom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKarnaval en lent Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie wêreld van Charlie Oeng Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStof Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related categories
Reviews for Sirkusboere
Rating: 4 out of 5 stars
4/5
1 rating0 reviews
Book preview
Sirkusboere - Sonja Loots
(Na book_preview_excerpt.html }$GݯdQΪ6Bilm]hHͳ32^iIim'suW
/pw9wOϖf⛧O2C|s8_g>gog>m^_>]ҡj:|
a9?.q9sw.Ͽ=6=}oz8۽?9_U榾Ħ:4&šetC8WZўvUuJ?zrF4zGowNaq][C=7mZ$q}t!a!-@}
b{CDU^Aq!n z&;ɖ46kZ.6(bRTvt?P-Vc
oқi3pQ_R5SPs3
}u[cZp=ǜ
ә.L\X0Dlm_M"Ա7G^c݊xڕ?asB+];6RCF!go"9, XK}VXu8ƃɃ4ћK\hey
Ft=oa:`s|%V6++Jk3+j:r^7]KBwX#=۽4'1qH`T~Q\ty|ĕl0)uH9|cg%._p^c(S>xE)QczQ$)
^FH|IW+Շ$P5Tz eÌ6Jp8-chx#ҫ{!j9
#]E{oI3Fyo.[4"gI><UD^/lMdpjqѵGQOIk*vkK)Y a۽#M\=ٽ LdrsdM퓎H YEFєﱁ~oxDػ/ƨ\S 4EKqim|(DcuhV;-pΒ
4q_ \7b>2*QS7?P0l 3t'0Xu֍T@$xLd+Of,#c0u4\~i&