Vrouekeur

Kies ’n boek

Die nuwe Afrikaanse prosaboek is ’n versameling van byna 150 kortverhale deur 58 skrywers. Dit beslaan ’n allemintige 688 bladsye, maar gelukkig is dit kortverhale. Jy kan sommer die boek op jou bedkassie laat lê en elke aand ’n paar verhale lees. Jy sal ou bekende verhale weer raaklees, en waarskynlik nou ánders lees, terwyl baie nuwe stemme jou ook sal verras.

In die “standaard” versameling van Afrikaanse kortverhale, (wat in 1978 verskyn het en al sewe hersiende en uitgebreide uitgawes beleef het) en nie. Die manier waarop die verhale uitgesoek en gerangskik is, verskil hemelsbreed van De Vries se chronologiese werkswyse.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur1 min read
Blokraaie
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3 kassie die letters BRANDSTOF bevat. Dis al wat jy moet doen! Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Om uit te vind wat SUDOKU is, gaan kyk na http://en.wikipedia.org/wiki/S
Vrouekeur3 min read
Elegant KONTEMPORÊR
Conré van der Westhuizen woon die afgelope twee jaar in die skaduwee van Tafelberg in ’n tweeslaapkamer.-woonstel op die derde verdieping van ’n Claremont-woonstelblok. Hy is die operasionele bestuurder vir ’n restaurantgroep, Ecco Il Caffe. “Hierdie

Related