Huisgenoot

Oorlewing

DIS sesuur die oggend toe my alarm skel.

Elke sel in my liggaam skree om dit net dood te druk en verder te slaap.

Maar die vrees dat Lindie my nek sal omdraai, jaag my vinnig uit die bed uit.

Sy het reeds die vorige dag die hele familie getraumatiseer toe sy aandring dat ons ure lank voor ’n professionele fotograaf moet poseer. Dít nadat sy almal ’n week vantevore al laat weet het ons moet pastelgroen vir die fotosessie dra.

Pastelgroen? Wie dra pastelgroen?

Nou moet ons vanoggend op ’n drie uur lange game drive gaan.

Dis mos almal se droom: Om in ’n voertuig te sit en tussen leeus rond te jaag.

Maar dis Bridezilla se wens dat die familie saam-saam op ’n wildreservaat kuier en saam-saam renosters, bokke en olifante sien om haar huwelik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related Books & Audiobooks