Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Kronkelende Verhale: Feëverhale, #3
Ongesiens: Feëverhale, #2
Die Feëryk: Feëverhale, #1
Ebook series13 titles

Feëverhale

Rating: 0 out of 5 stars

()

About this series

Skaduwees. Feë. Towerkrag wat los is. Avontuur.

 

Die Sluier tussen die ryke van die lewende en die dode word aangeval.

 

Hoekom?

 

Nagmerries, wesens van duisternis, mitiese monsters: Hulle moet kant kies voordat dit vir hulle gekies word.

 

Deur wie?

 

Valkyries en Furies baklei oor die siele van die dode en gee nie om oor eienaardige omstandighede van massasterftes nie. Wimpel-feetjies teister mense meer as gewoonlik – tot hul verbetering of dood.

 

Mense met toorkrag gebruik hul gawes om teen die feë te veg... Terwyl diegene sonder toorkuns net hul kennis van volkskunde het om hulle te beskerm.

 

Is dit genoeg?

 

Die mure tussen Ryke word ál dunner en niemand let op nie. Of as hulle dit agterkom, gee hulle nie om nie of maak asof dit nie gebeur nie.

 

Woedende vuur. Vriesende koue. Verdwynings.

 

Kan Mens en Feë hierdie aanslag oorleef?

 

En wie sit agter dit alles?

 

Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en jouself in gevaar en toorkrag te verwikkel terwyl jy uitvind wie hierdie coup uitvoer.

 

*Hierdie is die eerste nege boeke in die Feëverhale reeks.

LanguageAfrikaans
Release dateSep 11, 2019
Kronkelende Verhale: Feëverhale, #3
Ongesiens: Feëverhale, #2
Die Feëryk: Feëverhale, #1

Titles in the series (13)

  • Die Feëryk: Feëverhale, #1

    1

    Die Feëryk: Feëverhale, #1
    Die Feëryk: Feëverhale, #1

    Skadu's. Towerkuns. Feë. Leer hul leefwyses – en die oorspronklike volkskunde agter die Feëryk – in ses toweragtige verhale. Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop! *Hierdie is die eerste boek in die Feëverhale reeks.

  • Kronkelende Verhale: Feëverhale, #3

    3

    Kronkelende Verhale: Feëverhale, #3
    Kronkelende Verhale: Feëverhale, #3

    Nagmerries. Wesens van duisternis. Mitiese monsters. Terwyl hulle almal besig is met hul lewens, word fluisteringe van verandering gedra op die rimpels van die Ryke wat bots. Sal hulle getrou bly aan hul aard of toelaat dat verandering hulle oorkom? Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop! *Hierdie is die derde boek in die Feëverhale reeks.

  • Ongesiens: Feëverhale, #2

    2

    Ongesiens: Feëverhale, #2
    Ongesiens: Feëverhale, #2

    Gevaar. Toorkrag. Avontuur.   Die Beskermer van die Sluier tussen die lewendes and dooies moet keer dat verskriklike goed gebeur op drie aparte geleenthede: Samhain, die Winter Sonstilstand en 'n nag van die vol maan. As sy onsuksesvol is, gaan die lewendes en dooies saam moet woon…   Kan sy haar plig na kom met die hulp van haar getroue grims?   *Hierdie is die tweede boek in die Feëverhale reeks.

  • Verflenterde Verhale: Feëverhale, #4

    4

    Verflenterde Verhale: Feëverhale, #4
    Verflenterde Verhale: Feëverhale, #4

    Woedende vuur. Vriesende koue. Towerkrag wat los is. Skynbaar onsamehangend, kom hierdie verhale bymekaar om te wys hoe die Ryke bots – en gee 'n smakie van wat oppad is vir Mens, Feë en Natuur. Kan hulle die aanslag oorleef? Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop! *Hierdie is die vierde boek in die Feëverhale reeks.

  • Vryheid: Feëverhale, #5

    5

    Vryheid: Feëverhale, #5
    Vryheid: Feëverhale, #5

    'n Geskenk of 'n vloek? Aratani is gebore met die gawe van toorkrag – en mag oor goud. Terwyl sy haar pad deur 'n wêreld gevul met vloeke en feë maak, met net haar gesonde verstand om aan die lewe te bly, leer sy dat die geskenk wat sy verfoei gebruik kan word om ander te help. Sy kom ook tot die besef dat sy nie 'n wrede wese is soos sy altyd geglo het nie – selfs al moet sy 'n donkerder skakering van haar geskenk gebruik om teen die monsters rondom haar te veg op haar pad na vryheid. Sluit aan by Aratani soos sy teen vloeke, alchemiste en feë veg. Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop! *Hierdie is die vyfde boek in die Feëverhale reeks.

  • Gefolterde Verhale: Feëverhale, #6

    6

    Gefolterde Verhale: Feëverhale, #6
    Gefolterde Verhale: Feëverhale, #6

    Vyf vroue. Vyf stories. Vyf lewens vir ewig verander. Die mure tussen Ryke is besig om dun te word. Mense en Feë meng té maklik. Donker Feë hardloop wild rond. Werkers van die Anderwêreld bak poetse op mekaar. Party roep oervloeke op om hulself te beskerm. En niemand vra die regte vrae nie: Wie? en Waarom? Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en hierdie raaisel op te los. *Hierdie is die sesde boek in die Feëverhale reeks.

  • Sonstilstand Kaskenades: Feëverhale, #7

    7

    Sonstilstand Kaskenades: Feëverhale, #7
    Sonstilstand Kaskenades: Feëverhale, #7

    Twee vroue. Twee stories. Lewens vir ewig verander.   Fate is 'n fee op 'n missie; verskeie missies om presies te wees. Dit is haar werk om seker te maak dat mense kry wat hulle verdien. Gewoonlik help sy. Maar iets omtrent hierdie opdrag maak dat sy haar kloue wys… Carla is presies die tipe mens wat sy verpes: selfsugtig en selfvoldaan. Miskien geniet Fate haar werk net 'n bietjie té veel wanneer sy gelos word om te doen wat sy wil.   Op 'n ander plek, neem wimpel-feetjies die plig op om mense te terroriseer in 'n ou landelike hotel. Wanneer hulle klaar is, gaan die sterflinge óf beter wees vir hul inmengery… óf dood. As Lynsey suksesvol is om hul towerspreuk te verbreek, kan sy haar vriende en een ware liefde red. Maar is haar kennis van volkskunde genoeg?   Die mure tussen Ryke word ál dunner en niemand let op nie. Of as hulle dit agterkom, gee hulle nie om nie of maak asof dit nie gebeur nie.   Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en uit te vind hoe Carla en Lynsey die inmengery van die feë in hul lewens gaan hanteer.   *Hierdie is die sewende boek in die Feëverhale reeks.

  • Die Feëverhale Reeks Volume 1-3: Feëverhale

    Die Feëverhale Reeks Volume 1-3: Feëverhale
    Die Feëverhale Reeks Volume 1-3: Feëverhale

    Skadu's. Towerkuns. Feë. Gevaar.   Die Sluier tussen die ryke van die lewende en die dode word aangeval.   Nagmerries. Wesens van duisternis. Mitiese monsters.   Terwyl hulle almal besig is met hul lewens, word fluisteringe van verandering gedra op die rimpels van die Ryke wat bots.   Die mure tussen Ryke word ál dunner en niemand let op nie. Of as hulle dit agterkom, gee hulle nie om nie of maak asof dit nie gebeur nie.   En wie sit agter dit alles?   Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en jouself in gevaar en toorkrag te verwikkel terwyl jy uitvind wie hierdie coup uitvoer.   *Boeke 1 tot 3 van die Feëverhale reeks.

  • Winters Kus: Feëverhale, #9

    9

    Winters Kus: Feëverhale, #9
    Winters Kus: Feëverhale, #9

    Een skrywerskonferensie. Een vrou. Een vloek.   Natalie het net na New York gegaan om haar skrywersloopbaan te bevorder. Maar dit word gou duidelik dat daar iets verskrikliks verkeerd is met die weer. En dit help nie dat Stephen so aantreklik is dat sy skaars kan dink nie.   Maar dit word gou duidelik dat hulle hulself te midde 'n towerspel bevind wat almal op die konkruit eiland gaan dood maak. Kan Natalie die towervloek breek voordat hulle almal verdoem is met die sneeu?   Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en uit te vind of Natalie New York kan red.   *Hierdie is die negende boek in die Feëverhale reeks.

  • Donker Maan: Feëverhale, #8

    8

    Donker Maan: Feëverhale, #8
    Donker Maan: Feëverhale, #8

    Die dood is slegs die begin… Universiteit student, Emma, maak die grootste opoffering deur haar medestudente te red van oproeriges en word na Walhala geneem. Maar sy word nie as 'n held ontvang nie: sy word opgeroep as 'n Walkure om vir ewig teen die Furieë te veg oor die siele van stryders wat aan hul kant sal baklei gedurende Ragnarok. Haar wapensusters hou nie veel van haar nie en Walkures mag nie hul eie opinies hê nie. Kan Emma leer om saam te leef met die seksistiese oortuigings van haar nuwe samelewing of gaan sy haar eie pad loop? Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop! *Hierdie is die agtste boek in die Feëverhale reeks.

  • Die Feëverhale Reeks Versameling: Die Eerste Nege Boeke: Feëverhale

    Die Feëverhale Reeks Versameling: Die Eerste Nege Boeke: Feëverhale
    Die Feëverhale Reeks Versameling: Die Eerste Nege Boeke: Feëverhale

    Skaduwees. Feë. Towerkrag wat los is. Avontuur.   Die Sluier tussen die ryke van die lewende en die dode word aangeval.   Hoekom?   Nagmerries, wesens van duisternis, mitiese monsters: Hulle moet kant kies voordat dit vir hulle gekies word.   Deur wie?   Valkyries en Furies baklei oor die siele van die dode en gee nie om oor eienaardige omstandighede van massasterftes nie. Wimpel-feetjies teister mense meer as gewoonlik – tot hul verbetering of dood.   Mense met toorkrag gebruik hul gawes om teen die feë te veg... Terwyl diegene sonder toorkuns net hul kennis van volkskunde het om hulle te beskerm.   Is dit genoeg?   Die mure tussen Ryke word ál dunner en niemand let op nie. Of as hulle dit agterkom, gee hulle nie om nie of maak asof dit nie gebeur nie.   Woedende vuur. Vriesende koue. Verdwynings.   Kan Mens en Feë hierdie aanslag oorleef?   En wie sit agter dit alles?   Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en jouself in gevaar en toorkrag te verwikkel terwyl jy uitvind wie hierdie coup uitvoer.   *Hierdie is die eerste nege boeke in die Feëverhale reeks.

  • Die Feëverhale Reeks Volume 4-6: Feëverhale

    Die Feëverhale Reeks Volume 4-6: Feëverhale
    Die Feëverhale Reeks Volume 4-6: Feëverhale

    Woedende vuur. Vriesende koue. Towerkrag wat los is.   Mense met toorkrag gebruik hul gawes om teen die feë te veg... Terwyl diegene sonder toorkuns net hul kennis van volkskunde het om hulle te beskerm.   Skynbaar onsamehangend, kom hierdie verhale bymekaar om te wys hoe die Ryke bots – en gee 'n smakie van wat oppad is vir Mens, Feë en Natuur.   Kan hulle die aanslag oorleef?   En wie sit agter dit alles?   Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en jouself in gevaar en toorkrag te verwikkel terwyl jy uitvind wie hierdie coup uitvoer.   *Boeke 4 tot 6 in die Feëverhale reeks.

  • Die Feëverhale Reeks Volume 7-9: Feëverhale

    Die Feëverhale Reeks Volume 7-9: Feëverhale
    Die Feëverhale Reeks Volume 7-9: Feëverhale

    Feë. Towerkrag wat los is. Avontuur. Vriesende koue. Verdwynings.   Valkyries en Furies baklei oor die siele van die dode en gee nie om oor eienaardige omstandighede van massasterftes nie. Wimpel-feetjies teister mense meer as gewoonlik – tot hul verbetering of dood.   Mense met toorkrag gebruik hul gawes om teen die feë te veg... Terwyl diegene sonder toorkuns net hul kennis van volkskunde het om hulle te beskerm.   Die mure tussen Ryke word ál dunner en niemand let op nie. Of as hulle dit agterkom, gee hulle nie om nie of maak asof dit nie gebeur nie.   Kan Mens en Feë hierdie aanslag oorleef?   En wie sit agter dit alles?   Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en jouself in gevaar en toorkrag te verwikkel terwyl jy uitvind wie hierdie coup uitvoer.   *Boeke 7 tot 9 in die Feëverhale reeks.

Read more from Ronel Janse Van Vuuren

Related to Feëverhale

Related categories

Reviews for Feëverhale

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words