Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Koningin van Nagmerries: Onmoontlike Onsterflikes, #3
Onthou om my te Onthou: Onmoontlike Onsterflikes, #2
Knak die Aanwensel: Onmoontlike Onsterflikes, #1
Ebook series13 titles

Onmoontlike Onsterflikes

Rating: 0 out of 5 stars

()

About this series

Onsterflikes + Verveling = Katastrofe.

 

Iets oud en gevaarlik is besig om wakker te word, wat die onsterflikes laat optree volgens hul gekker instinkte.

 

Wanneer liefdesgode saam kom vir 'n konvensie, is dinge bestem om hand uit te ruk. Veral wanneer Cupido aanhou met sy pronkery en die Asteek god van liefde en speletjies alles in 'n kompetisie verander. Yue-Lao daag net op om Aine se aandag te kry, maar hy word in die malligheid betrek.

 

Yue Lao en Cupido ruil rolle om tot nadeel van sterflinge.

 

Kit het 'n vol lewe gehad om poetse op sterflinge en onsterflikes te speel. Maar die Eeu van Inligting het die pret uit alles geneem. Sy is moeg. Sy is verveeld. Net een ding pla haar: Apollo. Wanneer Apollo se manewales die vrede tussen panteons bedreig, kan net Kit bloedvergieting met haar kaskenades stop. Maar wil sy regtig?

 

Bast, Apollo en 'n Kitsune poets mekaar uit – wat lei tot 'n bloedbad.

 

Cynthia, maangodin en beskermer van die Aarde, het 'n ultimatum gestel: óf Poseidon en Pan kom by, óf die Noorse panteon sal hul pligte oorneem. Soos die Griekse god van storms en water die volle omvang van die skade wat aan sy domein aangerig is, besef, kan hy kalm bly of sal sy berugte humeur hom die oorhand kry?

 

Pan en Poseidon ding mee om onderskeidelik die land en water skoon te maak, wat meer vernietiging in hul nasleep veroorsaak.

 

Hulle is almal so besig met hul eie goed, hulle besef nie eens wat regtig aangaan nie...

 

Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en geniet die skreeusnaaksheid wat ontstaan wanneer verveelde onsterflikes loslaat.

LanguageAfrikaans
Release dateOct 3, 2022
Koningin van Nagmerries: Onmoontlike Onsterflikes, #3
Onthou om my te Onthou: Onmoontlike Onsterflikes, #2
Knak die Aanwensel: Onmoontlike Onsterflikes, #1

Titles in the series (13)

  • Knak die Aanwensel: Onmoontlike Onsterflikes, #1

    1

    Knak die Aanwensel: Onmoontlike Onsterflikes, #1
    Knak die Aanwensel: Onmoontlike Onsterflikes, #1

    Een onstreflike. 'n Ewigheid van verveeldheid.   Odin het op 'n tyd dinge nogal goed gehad: hele nasies het hom aanbid, 'n dag van die week na hom vernoem, geglo dat hy wys is.   Deesdae respekeer die troeteldiere van ander onsterflikes hom nie eens nie.   Hy is moeg.   En daar is net een plek om heen te gaan wanneer jy minder môres het om na uit te sien: 'n outehuis in Midgard.   Gebruik die skuifbalk boontoe om by Odin aan te sluit waar hy nuwe lewe en avontuur in aftreding ontdek.   *Hierdie is die eerste boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.

  • Koningin van Nagmerries: Onmoontlike Onsterflikes, #3

    3

    Koningin van Nagmerries: Onmoontlike Onsterflikes, #3
    Koningin van Nagmerries: Onmoontlike Onsterflikes, #3

    Een onsterflike. 'n Ewigheid van vervelige drome.   Mab is die koningin van drome. En nagmerries.   Maar wanneer dit nie meer amusant is om oor dansende eenhorings te dink vir mense om oor te droom nie, weet sy dat sy 'n breek nodig het.   New Orleans tydens Allerheiligeaand klink na 'n goeie idee.   Totdat die nagmerries onder haar bewind begin amok maak in die mensewêreld.   Gebruik die skuifbalk boontoe en vind uit hoe Mab weer beheer neem oor diegene in haar heerskappy.   *Hierdie is die derde boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.

  • Onthou om my te Onthou: Onmoontlike Onsterflikes, #2

    2

    Onthou om my te Onthou: Onmoontlike Onsterflikes, #2
    Onthou om my te Onthou: Onmoontlike Onsterflikes, #2

    Een onsterflike. 'n Ewigheid van ondankbare geswoeg.   Anubis het dit nog nooit goed gehad nie. Nie eens in die fleur van Egipte nie. En alhoewel sy werk nooit uitgedien geraak het nie, is dit nie asof enigiemand hom ooit bedank dat hy hulle na die Egiptiese hiernamaals begelei nie.   Maar dan wil hulle sy werk uitkontrakteer na 'n geen-naam handelsmerk.   Genoeg is genoeg! Anubis verdwyn vir 'n welverdiende vakansie en alle hel breek los.   Gebruik die spasiebalk boontoe om uit te vind hoe Anubis en sy vriende van ander panteons die wêreld red.   *Hierdie is die tweede boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.

  • Russiese Roulette: Onmoontlike Onsterflikes, #4

    4

    Russiese Roulette: Onmoontlike Onsterflikes, #4
    Russiese Roulette: Onmoontlike Onsterflikes, #4

    Afgedwaalde pyle. Gedraaide tou. Chroreografiese dans.   Wanneer liefdesgode saam kom vir 'n konvensie, is dinge bestem om hand uit te ruk. Veral wanneer Cupido aanhou met sy pronkery en die Asteek god van liefde en speletjies alles in 'n kompetisie verander.   Yue-Lao daag net op om Aine se aandag te kry, maar hy word in die malligheid betrek.   Gaan die sterflikes hierdie liefdesgod konvensie oorleef of gaan hulle vir altyd vasgevang wees in die onbeantwoorde liefdesdriehoeke veroorsaak deur twee liefdesgode wat mekaar se talismans uit probeer?   Gebruik die skuifbalk boontoe en koop nou!   *Hierdie is die vierde boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.

  • Vonk van Glorie: Onmoontlike Onsterflikes, #5

    5

    Vonk van Glorie: Onmoontlike Onsterflikes, #5
    Vonk van Glorie: Onmoontlike Onsterflikes, #5

    Een onsterflike. 'n Ewigheid van dwase.   Kit het 'n vol lewe gehad om poetse op sterflinge en onsterflikes te speel. Maar die Eeu van Inligting het die pret uit alles geneem. Sy is moeg. Sy is verveeld.   Sedert die leiers van meeste van die panteons ooreengekom het om rushuise vir onsterflikes in die sterflike ryk op te rig, het sy een na haar sin gevind en heel gelukkig ingetrek.   Net een ding pla haar: Apollo.   Die laaitie-god glo nie daarin om ander in vrede te laat nie. Limerieke, kattekwaad, boogskietoefeninge binnenshuis – hy ken geen perke nie.   Wanneer Apollo se manewales die vrede tussen panteons bedreig, kan net Kit bloedvergieting met haar kaskenades stop. Maar wil sy regtig?   Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en uit te vind of Kit die ander onsterflikes sal keer om Apollo met sy eie ingewande op te hang vir sy lawwigheid.   *Hierdie is die vyfde boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.

  • Simfonie van Verwoesting: Onmoontlike Onsterflikes, #6

    6

    Simfonie van Verwoesting: Onmoontlike Onsterflikes, #6
    Simfonie van Verwoesting: Onmoontlike Onsterflikes, #6

    Tsoenami's, tornado's en tifone… van vullis.   Cynthia, maangodin en beskermer van die Aarde, het 'n ultimatum gestel: óf Poseidon en Pan kom by, óf die Noorse panteon sal hul pligte oorneem.   Met Zeus, Freyja en Hel daar om waar te neem, het Poseidon geen ander keuse as om sy rustige leefwyse te laat gaan en te sien waaroor al die bohaai gaan nie. Ten minste is sy seuns Triton en Pegasus aan sy kant...   Soos die Griekse god van storms en water die volle omvang van die skade wat aan sy domein aangerig is, besef, kan hy kalm bly of sal sy berugte humeur hom die oorhand kry?   Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop om uit te vind hoe die aarde vaar onder Poseidon se ontwaakte magte.   *Dit is die sesde boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.

  • Oor die Heuwels en Vêr, Vêr Weg: Onmoontlike Onsterflikes, #7

    7

    Oor die Heuwels en Vêr, Vêr Weg: Onmoontlike Onsterflikes, #7
    Oor die Heuwels en Vêr, Vêr Weg: Onmoontlike Onsterflikes, #7

    Towerkuns. Nagmerries. Stoute kinders.   'n Heks se werk is nooit klaar nie.   Baba Yaga het die laaste eeu afgeneem om op haarself te fokus. En toe gaan 'n paar onsterflike idiote en skep die Ontaarding – wat slegs 'n paar sterflinge op klimaatsverandering blameer; die res blameer dié wat nie soos hulle is nie.   'n Ooreenkoms word gemaak en sy stuur haar makkers uit om ondersoek in te stel: die manier waarop kinders optree, is selfs erger as wat bekend gemaak word. As die een wat altyd vrees in die harte van kinders met wangedrag getref het, is dit haar plig om terug te keer om sterflinge te lei. En keer dat hulle mekaar doodmaak.   Maar sal sy dit alleen doen? En wat het sy die afgelope eeu of wat oor heksery geleer?   Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop om uit te vind hoe Baba Yaga moderne kinders van alle ouderdomme sal opvoed – of terroriseer.   *Hierdie is die sewende boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.

  • Die Onmoontlike Onsterflikes Reeks Versameling: Onmoontlike Onsterflikes

    Die Onmoontlike Onsterflikes Reeks Versameling: Onmoontlike Onsterflikes
    Die Onmoontlike Onsterflikes Reeks Versameling: Onmoontlike Onsterflikes

    Onsterflikes + Verveling = Katastrofe.   Iets oud en gevaarlik is besig om wakker te word, wat die onsterflikes laat optree volgens hul gekker instinkte.   Odin gaan na Midgard om in 'n aftreeoord te woon. Anubis los sy werk om op 'n strandvakansie te gaan. Mab vertrek na New Orleans vir Samhain pret. Yue Lao en Cupido ruil rolle om tot nadeel van sterflinge. Bast, Apollo en 'n Kitsune poets mekaar uit – wat lei tot 'n bloedbad. Pan en Poseidon ding mee om onderskeidelik die land en water skoon te maak, wat meer vernietiging in hul nasleep veroorsaak. Baba Yaga se werk het net erger geword ná Pan en Poseidon se wedstryd. Morrígan kry haar kragte ná eeue terug en is uit vir bloed. En Isis is gereed om hel op aarde los te laat om Osiris terug te kry.   Hulle is almal so besig met hul eie goed, hulle besef nie eens wat regtig aangaan nie...   Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en geniet die skreeusnaaksheid wat ontstaan wanneer verveelde onsterflikes loslaat.

  • ‘n Manier Terug na Minsaamheid: Onmoontlike Onsterflikes, #9

    9

    ‘n Manier Terug na Minsaamheid: Onmoontlike Onsterflikes, #9
    ‘n Manier Terug na Minsaamheid: Onmoontlike Onsterflikes, #9

    Towerkuns. Voorwendsels. Onophoudelike liefde.   Isis het millennia gewag om met haar een ware liefde – Osiris – herenig te word. Noudat die sterflike ryk alles behalwe vernietig is, is dit die perfekte tyd om 'n bietjie onwettige towerkrag te doen.   En al is daar 'n koste daaraan gebonde om Osiris na die lewende wêreld terug te bring – die wandelende dooies – was Isis nog nooit so gelukkig soos die oomblik toe hulle saam is, terwyl hulle na 'n lewendige optrede deur 'n uitgediende boyband luister en hoender eet nie.   Maar alles is nie soos dit lyk nie. Kan Isis haar oervrese oorkom en 'n manier terug na minsaamheid vind?   Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop om uit te vind of al die kanse werklik teen hulle gestapel is.   *Hierdie is die negende boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.

  • Morrígan Ontketen: Onmoontlike Onsterflikes, #8

    8

    Morrígan Ontketen: Onmoontlike Onsterflikes, #8
    Morrígan Ontketen: Onmoontlike Onsterflikes, #8

    Towerkuns. Krag. Oorlog.   Morrígan was té lank van haar magte geskei. Maar danksy die dwase optrede van verskeie onsterflikes is sy weer in beheer van haarself.   Al brand die behoefte om haarself te wreek in haar, moet sy eers iets doen: haar volle krag herwin. Soos sy deur 'n stad stap wat deur die Ontaarding vernietig is, deur twis veroorsaak so vêr as wat sy gaan, bou 'n ander behoefte in haar...   Gil "verwoes!" en laat die oorlogshonde vry!   Sy lag vir die dwaasheid van ander onsterflikes wat haar probeer keer en wreek die honde wat mishandel word in die stad wat deur giftige wolke oorskadu is en leer mense om te doen wat reg is in plaas van wat maklik is – al word dit met bloed en pyn gedoen.   Kan iemand haar keer om die mensdom te vernietig ten gunste van diere?   Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop nou om uit te vind!   *Hierdie is die agtste boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.

  • Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 4-6: Onmoontlike Onsterflikes

    Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 4-6: Onmoontlike Onsterflikes
    Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 4-6: Onmoontlike Onsterflikes

    Onsterflikes + Verveling = Katastrofe.   Iets oud en gevaarlik is besig om wakker te word, wat die onsterflikes laat optree volgens hul gekker instinkte.   Wanneer liefdesgode saam kom vir 'n konvensie, is dinge bestem om hand uit te ruk. Veral wanneer Cupido aanhou met sy pronkery en die Asteek god van liefde en speletjies alles in 'n kompetisie verander. Yue-Lao daag net op om Aine se aandag te kry, maar hy word in die malligheid betrek.   Yue Lao en Cupido ruil rolle om tot nadeel van sterflinge.   Kit het 'n vol lewe gehad om poetse op sterflinge en onsterflikes te speel. Maar die Eeu van Inligting het die pret uit alles geneem. Sy is moeg. Sy is verveeld. Net een ding pla haar: Apollo. Wanneer Apollo se manewales die vrede tussen panteons bedreig, kan net Kit bloedvergieting met haar kaskenades stop. Maar wil sy regtig?   Bast, Apollo en 'n Kitsune poets mekaar uit – wat lei tot 'n bloedbad.   Cynthia, maangodin en beskermer van die Aarde, het 'n ultimatum gestel: óf Poseidon en Pan kom by, óf die Noorse panteon sal hul pligte oorneem. Soos die Griekse god van storms en water die volle omvang van die skade wat aan sy domein aangerig is, besef, kan hy kalm bly of sal sy berugte humeur hom die oorhand kry?   Pan en Poseidon ding mee om onderskeidelik die land en water skoon te maak, wat meer vernietiging in hul nasleep veroorsaak.   Hulle is almal so besig met hul eie goed, hulle besef nie eens wat regtig aangaan nie...   Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en geniet die skreeusnaaksheid wat ontstaan wanneer verveelde onsterflikes loslaat.

  • Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 1-3: Onmoontlike Onsterflikes

    Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 1-3: Onmoontlike Onsterflikes
    Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 1-3: Onmoontlike Onsterflikes

    Onsterflikes + Verveling = Katastrofe.   Iets oud en gevaarlik is besig om wakker te word, wat die onsterflikes laat optree volgens hul gekker instinkte.   Odin het op 'n tyd dinge nogal goed gehad: hele nasies het hom aanbid, 'n dag van die week na hom vernoem, geglo dat hy wys is. Deesdae respekeer die troeteldiere van ander onsterflikes hom nie eens nie.   Odin gaan na Midgard om in 'n aftreeoord te woon.   Anubis het dit nog nooit goed gehad nie. Nie eens in die fleur van Egipte nie. En alhoewel sy werk nooit uitgedien geraak het nie, is dit nie asof enigiemand hom ooit bedank dat hy hulle na die Egiptiese hiernamaals begelei nie. Maar dan wil hulle sy werk uitkontrakteer na 'n geen-naam handelsmerk.   Anubis los sy werk om op 'n strandvakansie te gaan.   Mab is die koningin van drome. En nagmerries. Maar wanneer dit nie meer amusant is om oor dansende eenhorings te dink vir mense om oor te droom nie, weet sy dat sy 'n breek nodig het.   Mab vertrek na New Orleans vir Samhain pret.   Hulle is almal so besig met hul eie goed, hulle besef nie eens wat regtig aangaan nie...   Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en geniet die skreeusnaaksheid wat ontstaan wanneer verveelde onsterflikes loslaat.

  • Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 7-9: Onmoontlike Onsterflikes

    Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 7-9: Onmoontlike Onsterflikes
    Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 7-9: Onmoontlike Onsterflikes

    Onsterflikes + Verveling = Katastrofe.   Iets oud en gevaarlik is besig om wakker te word, wat die onsterflikes laat optree volgens hul gekker instinkte.   Baba Yaga het die laaste eeu afgeneem om op haarself te fokus. 'n Ooreenkoms word gemaak en sy stuur haar makkers uit om ondersoek in te stel: die manier waarop kinders optree, is selfs erger as wat bekend gemaak word. As die een wat altyd vrees in die harte van kinders met wangedrag getref het, is dit haar plig om terug te keer om sterflinge te lei. En keer dat hulle mekaar doodmaak.   Baba Yaga se werk het net erger geword ná Pan en Poseidon se wedstryd.   Morrígan was té lank van haar magte geskei. Maar danksy die dwase optrede van verskeie onsterflikes is sy weer in beheer van haarself. Kan iemand haar keer om die mensdom te vernietig ten gunste van diere?   Morrígan kry haar kragte ná eeue terug en is uit vir bloed.   Isis het millennia gewag om met haar een ware liefde – Osiris – herenig te word. Noudat die sterflike ryk alles behalwe vernietig is, is dit die perfekte tyd om 'n bietjie onwettige towerkrag te doen. Maar alles is nie soos dit lyk nie…   Isis is gereed om hel op aarde los te laat om Osiris terug te kry.   Hulle is almal so besig met hul eie goed, hulle besef nie eens wat regtig aangaan nie...   Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en geniet die skreeusnaaksheid wat ontstaan wanneer verveelde onsterflikes loslaat.

Read more from Ronel Janse Van Vuuren

Related to Onmoontlike Onsterflikes

Related categories

Reviews for Onmoontlike Onsterflikes

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words