Huisgenoot

KROK KRY ’N SKOK

WEERSKANTE van die N4-hoofweg is die Bosveld geil besaai met rooigras en lowergroen doringbome, maar sowat 120 km duskant die Botswanagrens wink die beenwit gebou van die NG kerk Swartruggens in Noordwes skielik op die horison.

Jy steek die bruisende Elandsrivier oor en swenk regs op ’n tweespoorgrondpad waar jy soos ’n Dakar-renjaer moet bestuur om deur die plasse water en modder te kom.

Dan doem die skelrooi huis tussen die haak-en-steekbos voor jou op en ’n humeurige boerboel wat in die voortuin waghou, maak jou lugtig.

Tot die blondekop oor die Vibracretemuur agter die huis loer.

“O, dis Huisgenoot! Kom in!” roep sy in ’n vrolike meisiestem.

’n Mens hoor hoe die agterhekkie oopgaan, dan kom sy om die hoek gehinkepink en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related