Huisgenoot

Uitoorlê

LARA het aanhou hardloop, al het die koue van die winteraand haar keel gebrand. Sy het tekens van gebreekte takkies, platgetrapte gras en bloedspatsels gesoek met haar flits, maar toe die bloedspoor dikker word en die bloedspatsels nader aan mekaar, het sy die bloed begin volg en nie meer die ander tekens nie.

Sy moes die bron van al hierdie bloed vind. Hy het die gereg nog heeltyd uitoorlê en sodoende ontduik, maar vandag hét sy hom.

Die hele omgewing lewe in vrees vir die ontvoerder wie se slagoffers net nooit gevind word nie.

Lara se bevelvoerder het die saak aan haar oorhandig al het hy nie sy gewone gretige vertroue uitgestraal nie. Die laaste slagoffer het ontsnap, maar kon geen besonderhede onthou om ’n gesigsamestelling te laat skets nie. Al wat sy kon onthou was die tatoe aan sy nek.

Sy was op haar laaste nagpatrollie deur die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related