Huisgenoot

Bokveld toe

LISA en Jacques sit by die kombuistafel en tee drink. Dis haar eerste aand op die plaas en sy en haar tweelingbroer, Jacques, het baie om op te vang. Hy het laas jaar die verwaarloosde plaas Rustigheid gekoop en is stadig maar seker besig om dit reg te ruk. Soos gewoonlik terg Jacques sy suster oor haar sterk mening wat mans betref.

“Lisa, net omdat ’n ou jou vir koffie nooi, beteken dit nie hy wil trou en jou dan sy slaaf maak nie,” sê Jacques.

“Hoe weet jy, boet? Wanneer laas was jy op ’n date?” troef sy hom.

“Wel,” sê Jacques, “eintlik het ek verlede week iemand ontmoet. Haar naam is Eloise. Sy stel geweldig baie belang in die boerdery. Ons het vandag uitgery en al die verste kampe besoek.”

“Hoe romanties,” brom Lisa, maar kry nie die kans om nog iets te sê nie, want die telefoon lui.

“Veediewe. Ek moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related